Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek
Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas
There are currently 19 Names in this directory beginning with the letter D.
Daneel: Groete Boer

DANEEL: Werk nou in Brits omgewing
Daneel het 'n pos aanvaar op 'n groente plaas en geniet homself gate uit!

KLIEK HIER OM CV TE KRY

Danie Weet Waarvan Hy Praat - Kry Se Hulp Op Jou Plaas!

KRY DANIE SE CV HIER!
Danie sê:
Ek is 'n gesonde aktiewe man, hardwerkend en ek is passievol oor die landboubedryf. Hier is waarmee ek tans besig is:
Green pepper - 8ha.
Kool - 2ha
Chili's - 2ha
Avocado, Macadamia en Mango kweekery - 12 000 bome per jaar.
Alles onder besproeing.
Gee my 'n kans om jou met jou beordery te help!

Danie: 20 jaar van Plaasbestuurder

Kry Danie se CV hier!
Danie het wêreldwye ervaring in plaasbestuur. Hy boer al sedert 1994! En sy passie vir die landboulewe het nog nooit verminder nie.
Danie bring 'n rykdom aan kennis oor 'n verskeidenheid aspekte van boerdery! Soos die volgende:
Vee:
Gewasse:
As jy gedink het dat sy kennis daar eindig, is jy verkeerd! Danie het ook ervaring met Waterretikulasie, die oprigting van Sonpaneelstelsels by Boorgate, en die instalering van Water Max en ander pompe in Boorgate.
Danie wil graag in die Oos-Kaap, Vrystaat of Wes-Kaap werk.
Jy sal 'n groot voordeel hê as Danie op jou plaas werk!

- Merino
- Damera
- Bonsmara
- Simbra
- Jerseys
Gewasse:
- Sojaboon
- Russiese Gras
- Suikermielies
- Bye
- Teff
- Hawer
As jy gedink het dat sy kennis daar eindig, is jy verkeerd! Danie het ook ervaring met Waterretikulasie, die oprigting van Sonpaneelstelsels by Boorgate, en die instalering van Water Max en ander pompe in Boorgate.
Danie wil graag in die Oos-Kaap, Vrystaat of Wes-Kaap werk.
Jy sal 'n groot voordeel hê as Danie op jou plaas werk!
Danny soek werk op ‘n plaas in die Wes Kaap

KRY DANNY SE CV HIER
Danny soek werk op ‘n plaas in die Wes Kaap. Miskien – as dit moonlik, in die Tuinroete.
Danny is ‘n jonk sterk seun uit die Noord Kaap. Hy is gebore in Desember 2001 en maak binnekort klaar met matriek en hou van die buite lewe – hy kan bestuur – ja ‘n trekker ook – en soos meeste Noord-Kaapers kan hy skiet – nog akkuraat ook!
Danny verstaan dat mens heel onder moet begin met ‘n nuwe werk – maak nie saak wat se beroep jy kies nie - en jouself moet opwerk tot waar jy wil wees.
Danny is ‘n eerlike mens met 'n goeie opvoeding en hy is nie lui nie.
Is daar enige boere in die Wes-Kaap wat vir Dannie volgende jaar ‘n kans wil gee?

Daryll: Betroubare Saai- en Wingerdwerker

Kry Daryll se CV hier!
Daryll is ’n betroubare, eerlike en hardwerkende ou met 2 jaar se ondervinding in wingerde en ’n diploma in boerderybestuur. Hy het ondervinding met besproeiing, wingerdmonitering, kelderwerk en oeswerk, en het al as groepleier en kwaliteitsbeheer opgetree. Hy hou van plaaswerk en wil nog leer.
Hy soek werk in die Wes-Kaap, verkieslik op ’n saaiplaas, maar is oop vir enige ander plaas.

De Wet- Hy will leer

Kry De Wet se CV hier
De Wet het ondervinding om op n plaas te werk.
Maar hy wil nog leer.
Hy sê: "Ek is in staat om myself te bestuur en bly altyd positief terwyl ek maklik by enige nuwe werksomgewing aanpas."
Hy wil graag in Vrystaat of Mpumalanga werk.

Deon Boer Tans In Die VSA En Wil Nou Ook Vir SA Boere Help.

KRY DEON SE CV HIER.
Ek het vier seisoene op n besproeing saaiplaas in Arkansas VSA gewerk, goeie ondervinding op John Deere trekkers.Kyk my CV vir meer inligting.
Ek het kode 14 met goeie ondervinding
Ek is n gesinsman, hardwerkend en betroubaar
Ek het ook ses jaar goeie melkery ondervinding, kudde bestuur, voeding, koei behuising, mis herwinning, KI, maak van kuilvoer en algemene plaasinstandhouding.

DEON KAN JOU HELP: ONTWIKKEL TOERISME OP JOU PLAAS!

Kry Deon se CV hier
Deon wil jou help om jou plaas te ontwikkel.
Hy is talentvolle met goeie bou- en instandhoudingservaring.
Deon het praktiese vaardighede en kan ook toesig te hou asook personeel en kontrakteurs op lei.
Met Deon se goeie kennis kan jy verseker wees van hoë kwaliteit werk.
Deon het verder baie goeie kennis van die Wildplaas bedryf. HY kan jou ook hiermee help.

Deon: Jong Boer Passievol oor Sy Toekoms in Landbou

Kry Deon se CV hier!
Deon is 'n 18-jarige matriekleerder van 2023,
Hy weet al van kleintyd af wat hy wil wees... n Boer!!
Deon het so bietjie plaas ondervinding, Hy skryf:
"My ondervinding van boerdery is my vakansie werk op 'n groenteplaas. Daar het ek geleer van trekkers en implemente, besproeiing, tonnels en span bestuur. Ek het ook bietjie ondervinding in beesboerdery en wild werk."
Deon soek praktiese ondervinding terwyl hy deeltyds sy diplomas in veekunde en plantkunde te kry.
Deon is bereid om te verhuis, hy sal in enige provinsie werk.

Dewald is in Pretoria en wil begin boer

KRY DEWALD SE CV HIER!
Hy skryf: Ek het nie op 'n plaas agtergrond nie, maar ek het op my eie koste reeds basiese opleidings krususse gedoen op trekkers, stropers en self-aangedrewe sprayers.
• Kreatief
• Eerlik en lojaal
• Hou van uitdagings
• Kan onafhanklik werk
• Goeie werk etiek en integriteit
• Leer vinnig
• Hardwerkend

Dewald: Vinnige leerder

Kry Dewald se CV hier!
Dewald is nou 20 jaar oud en het op ʼn plaas groot geraak.
Sy grootste wens is om op ʼn plaas te kan werk en saam met die plaas te groei.
Hoewel hy nie baie ondervinding in plaaswerk het nie, is hy bereid om te leer en sy kennis uit te brei.
Hy is n vinnige leerder en bly kalm onder stresvolle omstandighede.
Dewald wil graag op ʼn plaas werk in Limpopo of Gauteng.

Dirk en Magda: Wild Boere

DIRK EN MAGDA: JAG PLAAS
Dirk en Magda werk nou saam met 6 ander jong mense op 'n wilds_ en besproeings plaas in die Noord Kaap. Dit gaan sommer baie goed met hulle!

KLIEK HIER OM CV TE KRY

DIRK EN MAGDA: JAG PLAAS
Dirk en Magda werk nou saam met 6 ander jong mense op 'n wilds_ en besproeings plaas in die Noord Kaap. Dit gaan sommer baie goed met hulle!
Divan: Het Matriek Geslaag Met Landbou Vakke

KRY DIVAN SE CV HIER
Divan: Matriek met landbou tegnologie en bestuur
Divan is 20 jaar jonk: "Ek is jonk en wil my kennis en ondervinding in boerdery bedryf te verbreed"
Op my CV is meer besonderhede van die kort kursusse wat ek reeds gedoen het asook my ondervinding in die boerdery.
Ek dink ek sal beslis 'n aanwins vir enige boerdery wees!

Dolf is 'n Jong 60

Kry Dolf Se CV Hier.
Ja, Dolf is nie meer 'n spring chicken nie MAAR hy het die ondervinding om jou met baie goed op jou plaas te help.

Donovan: 'n Man met vele talente!

Kry Donovan se CV hier!
Donovan het 9 jaar se ondervinding op plase, insluitend werk op ’n wild- en jagplaas. Hy het as plaasbestuurder opgetree en het ondervinding in trekkerwerk, heinings herstel, kalwers onthoring, vee brandmerk, beeste versorg, skape oppas en siektebeheer.
Hy sê: “Ek is reg vir ’n nuwe avontuur!”
Donovan is bereid om te verhuis en sal 'n groot aanwins wees vir enige plaas.

Douw KAN Boer

KRY DOUW SE CV HIER
Douw is 38 en het goeie boerdery ondervinding:
Hier is waarmee Douw jou kan help.

- Algemene instandhouding en herstel van Trekkers en implement
- Algemene instandhouding en herstel van Senter Pivots
- Toesig oor Gewasproduksies
- Grondvoorbereiding vir plant
- Plant van gewass
- Toediening van kunsmis
- Chemiese bespuiting van gewasse
- Basiese brandbestryding
- Toesig oor beeste
- Vermenging van beesvoer
Drayco: is Honger om te leer!

Kry Drayco se CV hier!
Drayco is ’n doelgedrewe en hardwerkende jong man met ’n passie vir die buitelewe en ’n honger om te leer. Hy is sober, gesond, vinnig om aan te pas, en floreer onder druk. Drayco het praktiese ervaring met kalwers onthoring en het al gewerk by ’n praktiese plaasprojek en kliëntediens-werk opgedoen. Hy’s gretig om meer te leer oor plaasbestuur en alle aspekte van plaaswerk. Sy voorkeur is om in Mpumalanga op elke soort plaas te werk en hy’s bereid om hard te staan vir die regte kans.

Duncan: Reg vir die Plaas!

Kry Duncan se CV hier!
Duncan (19) het passie vir plaaslewe en 5 maande ondervinding opgedoen met Lusern, Beeste, Varke, en Trekkerbestuur. Hy het ook 2 maande ervaring in roofdiere afskrikking. Gedrewe om te leer en hard te werk, is hy bereid om te verhuis van Limpopo na ander plekke. Hy is veral geïnteresseerd in Bees en Skaapplase, Saaiplase, Besproeiingplase, en Wildplase.