Alle Aansoeke

Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek

Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas

All | Latest | # A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T W Z
There is currently 1 Name in this directory beginning with the letter #.
25-JARIGE VRYSTAAT BOERSEUN WIL SAAI

25-JARIGE VRYSTAAT BOERSEUN WIL SAAI




KRY STEPHAN SE CV HIER

Ontmoet Stephan: Boerdery is in sy bloed.

Koshuis kind - matriek geslaag in 2014 met vakke soos landbou wetenskap en landbou tegnologie. Eerste span rugby - eerste span krieket - koshuis prefek en nog baie meer.

Ek het vanaf 2017 tot 2019 in Mississippi in die VSA gehelp boer. Groot gesaai en gestroop - Mielies en Katoen.

Hier is 'n paar van die toerustings waarmee ons geqwerk het:

- John Deere 8235;

- John Deere 12 ry Stachfold Planter

- Greenstar "Guidance"- en Planterstelsel;

- John Deere 6700 Spuit;

- John Deere 9600 Stroper met 6 ry Tafel;

- John Deere 9996 Katoenplukker;

- 16 Ton Tapkar; en

- Katoen Tapkar (Bowl Buggy); en

12 Ry Toerusting Ripper, Planter, Kunsmistoediener en meer.

WERK TANS OP:

- Case MX 270;

-John Deere 7200, 10 ry 76cm Planter;

- 10 ry, 76cm Beitelploeg;

- Case 1460 Stroper met 5 ry tafel;

- Montana Parruda Selfaangedrewe Spuit;

- Ford 7600; en

- Massey Ferguson 290

Boer tans in die Vrystaat: Mielies, Sonneblom, Kommersiële Beeste, ens.

Ek het ook baie goeie hoogloopspuit ervaring

Kyk my CV vir al my boerdery ondervinding en hoe ek jou op jou plaas kan help.