Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek
Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas
There are currently 15 Names in this directory beginning with the letter M.
Marco - Bees Boer, Skaap Boer en Jagter

Kry Marco se CV hier.
Marco is 'n Bees,Skaap en Karoo Boer
Hier is 'n man wat wil en kan boer. Marco het nie net Bees en Skaap boerdery ondervindimg nie maar is ook 'n professionele jagter en veldgids, het vir 'n jaar op 'n melkplaas in Nieeu Seeland gewerk en was vir meer as 5 jaar in die Britse weermag.

Marco: 19 jaar oud en is reg vir die plaaslewe

Kry Marco se CV hier!
Marco het Landboubestuurspraktyk gehad op skool.
Hy het baie min praktiese ervaring, dus soek hy n geleentheid om op n plaas te werk, dat hy sy kennis kan ontwikkel.
Marco weet dat plaaswerk harde werk is, en hy is bereid om hard te werk en te leer van die plaaslewe.
Boere, kom ons gee vir Marco n kans!
Marco wil graag in Noord-Wes of in die Vrystaat werk.

Marinus: Passie vir melk- en veeboerdery

Kry Marinus se CV hier!
Marinus het ’n diploma in Diereproduksie en ’n liefde vir melk- en veeboerdery. Hy het kennis van trekkerherstelwerk, kuilvoer en rantsoene, en soek werk in die Noord-Vrystaat of Oos-Noordwes.

Marius Se Belofte Aan SA Boere

Kry Marius Se CV Hier
Marius se bookskap aan saai en ander boere in Suid-Afrika:
Ek is 21 en nie bang vir werk nie.
Ek is bereid om enige iets te doen net om te kan werk en boerdery ondervinding op te doen.
Ek verstaan dat hierdie harde en fisiese werk is en is reg vir dit.
As iemand my net die geleentheid kan gee om myself te bewys, sal ek hulle nie teleurstel nie.
Kry Marius se CV hier

Mark: Altyd Entoesiasties

Kry Mark se CV hier!
Mark het nie ondervinding in plaas werk nie, maar hy is reg om nuwe uitdagings aan te pak.
Hy soek net n kaans om homself te kan bewys.
Hy wil graag op n groente plaas wil werk.
Hy Skryf: "Ek is n hard werkende persoon wat sal daarvan hou om n geleentheid te kry en te leer van plaas werk."
Mark is n goeie probleem oplosser en kan goed met sy hande werk.
Hy bly tans in Kwazulu-Natal maar hy sal sê hy sal in einge provinsie werk.

Marko – Jong man met ’n hart vir die veld

Kry Marko se CV hier!
Marko is ’n eerlike, hardwerkende jong man met werklike plaaservaring in vee, logistiek en loodgieterswerk. Hy is vlot in Afrikaans en Engels, hou van diere en die natuur, en wil groei en leer om sy toekoms op ’n plaas te bou.
Marko wil graag in die Wes-Kaap werk, hy is bereid om op enige plaas te werk.

Marlene – Ervare veiligheids- en administrasiedame met ’n liefde vir die plaas

Kry Marlene se CV hier!
Marlene is ’n betroubare dame met meer as 7 jaar se ervaring in veiligheid, risiko en administrasie. Sy het ’n liefde vir die plaaslewe en soek werk én woon op ’n plaas. ’n Hardwerkende en opregte persoon wat maklik inskakel en ’n sterk bydrae kan lewer tot veiligheid en bestuur op enige plaas in Mpumalanga of in Noor Wes.

Marno: 6 jaar se kennis in Saai en Besproeiing

Kry Marno se CV hier!
Marno het fantsasiete ondervinding in saaiboerdery!
Hy was vir 6 jaar in Amerika en het ervaring opgedoen in:
-mielies
-soyabone
-Sorghum
-soet patats
-koring.
Hy het ook kennis in besproeiing van 'pivot pipes' en 'polly-pipes'.
Marno wil graag op ʼn Saai of Besproeiings Plaas werk in Gauteng.

Marnus: Jong Boerseun

Ek is 'n lojale, betroubare, pligsgetroue en harde werker. Ek is 'n aktiewe en gesonde jongman wat dit geniet om met my hande te werk.
My hartsbegeerte is om op 'n plaas te werk, om onder te begin, met 'n visie om eendag my eie plaas te besit.

KLIEK HIER OM CV TE KRY

Marthinus: Ervare Groente- en Saai Boer

Kry Marthinus se CV hier!
Marthinus het 10 jaar in groenteverbouing gewerk, en 26 jaar in sekuriteit gewerk as landboubeampte.
Hy werk goed met mense en het sterk mensekennis.
Ook 3 jaar ondervinding met mielies, soja en sonneblom.
Bereid om te verhuis en soek werk op enige plaas.

Matthew – Jong boer met sterk waardes en groot drome

Kry Matthew se CV hier!
Matthew is ’n toegewyde jong man met sterk waardes en ’n groot liefde vir boerdery. Hy voltooi binnekort sy Diploma in Boerderybestuur en is Januarie 2026 beskikbaar – eerlik, hardwerkend en gereed om sy hande vuil te maak vir sy droom.

MG: Hy Wil Weer Boer

BOERE KRY MG SE CV HIER
Beroep Plaasbestuurder
Was plaasbestuurder tussen 2001 en 2003
My pligte was: Koördineer werker aktiwiteite, soos plant, besproeiing, chemiese toediening, oes, gradering, betaalstaat en rekordhouding.
Kontrak met boer vir die verhoging van gewasse of vir die bestuur van gewasproduksie.
Bepaal prosedure-veranderinge in droging, gradering, berging en verskeping vir groter doeltreffendheid en akkuraatheid.
Ontleed grond om die tipe en hoeveelheid kunsmis wat benodig word vir maksimum produksie te bepaal.
Inspekteer toerusting om behoorlike funksionering te verseker.
Inspekteer boorde en lande om potensiële oesskade as gevolg van weer te skat.

Michael is 'n 21-Jarige Saaiboer

KRY MICHAEL SE CV HIER
My naam is Michael en ek is 21 jaar oud. Ek is 'n jong boer en my liefde lê in die plant en grond bewerkings gedeelte van die boerdery.
Na matriek het ek in die VSA, in Mississippi gaan werk op n Soya, Mielie en Katoen plaas.
Ek het baie goeie ondervinding daar opgebou en is nou terug in Suid-Afrika waar ek wil boer.
Ek het 'n groot liefde vir die lanbou-bedryf en het by die Peritum Agri Institute in Bloemfontein ingeskryf vir 'n Diploma in Plant Produksie.
Ek het nie nodig om gereed op kampus te wees nie en daarom wil ek, terwyl ek besig is met my studies, ondervinding opbou in die landbou.
My CV vertel meer oor my ondervinding en toekoms planne.
Ek is jonk en weet nie altyd als nie maar ek leer baie vinnig en ek is betroubaar. Ek ken van harde werk en is nie bang om my hande vuil te kry nie.

Mike: Staatmaker

Mike is die “sout van die aarde” en ‘n staatmaker soos min. Mike werk byna sy hele lewe lank op plase.
Mike is ‘n harde werker, hy vat raak maar hy hou van rondswerf.
Mike soek plaaswerk vir so kort as 3 dae tot so lank as 3 maande.
Mike is ‘n alleenloper, hy rook so bietjie maar hy drink niks.
Goeie verwysings beskikbaar

Mondre is jonk en wil leer boer
Mondre is jonk en 'n jong man van die Oos-Kaap.

Kry Mondre se CV hier.
Matriek geslaag in 2020 en wil graag ondervinding in die landbou opdoen.
Hy sê: -
Ek is bereid om van onder af te begin en my pad op te werk.
Ek kan instruksies goed volg en is bereid om hard en doeltreffend te werk.
Ek leer vinnig en verstaan vinnig.
Ek is beskikbaar om dadelik te begin werk.