Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek
Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas
There is currently 1 Name in this directory beginning with the letter Q.
Quinten is 27: hy's sterk en reg vir boer

KRY QUINTEN SE CV HIER
Quinten is 27 - hy is sterk, lojaal, betroubaar en handwerkend.
Hy het reeds so bietjie boerdery ondervinding : veral graan en beeste - en is besig met studies in 'n plantkundige rigting.
Ek is tans ingeskryf by Agricollege International vir die "Introduction to Plant Production"
Sodra ek hiermee klaar is wil ek ook die "Introduction to Animal Production" voltooi.
Ek is reg om met 'n bietjie leiding voorman op jou plaas te wees.