R15.00
Deon (18), onlangs gematrikuleer, het sy oog op ‘n toekoms as boer. Sy vakansie-ervaring op ‘n groenteplaas het hom bekend gestel aan trekker werk, besproeiing, tonnels, en spanbestuur. Hy besit ook basiese kennis van beesboerdery en wildbewaring. Deon soek deeltydse werk terwyl hy sy diplomas in veekunde en plantkunde behaal. Hy is gereed om na enige provinsie te verhuis vir praktiese ondervinding.
Kry Deon se CV hier!
Description
Deon is ‘n 18-jarige matriekleerder van 2023,
Hy weet al van kleintyd af wat hy wil wees… n Boer!!
Deon het so bietjie plaas ondervinding, Hy skryf:
“My ondervinding van boerdery is my vakansie werk op ‘n groenteplaas. Daar het ek geleer van trekkers en implemente, besproeiing, tonnels en span bestuur. Ek het ook bietjie ondervinding in beesboerdery en wild werk.”
Deon soek praktiese ondervinding terwyl hy deeltyds sy diplomas in veekunde en plantkunde te kry.
Deon is bereid om te verhuis, hy sal in enige provinsie werk.
Kry Deon se CV hier!








