Dewald is erenstig en hy wil begin boer

R15.00

Dewald is erenstig wanneer hy sê hy wil begin boer.

Hy skryf: Ek het nie op ‘n plaas agtergrond nie, maar ek het op my eie koste reeds basiese opleidings kursusse gedoen op trekkers, stropers en self-aangedrewe sprayers.

Kry Dewald se CV hier – jy gaan baie bly wees jy het.

Description

Boere as julle ‘n jong man soek wat wil boer – hy’s maar 20 jaar oud – dan stel ek voor julle kry Dewald se CV hier.

In die video hieronder vertel Dewald bietjie meer van homself.

– Kry hierdie video link in Dewald se CV –