Aandag: Avocado en Macadamia Boere In Suid-Afrika. Kry Vir Danie!

R15.00

Hier is Danie met baie ondervinding. Boere – Kry se CV en laat hy jou help op jou plaas!

Description

Jy kan Danie se CV hier kry. Hy onder andere sê:

“Ek het vir 32 jaar in Tzaneen, Limpopo gewoon. Ek is ‘n gesonde aktiewe man, hardwerkend
en ek is passievol oor die landboubedryf.

Ek is ‘n lid van Letaba Avocado Kwekersvereniging, SAAGA en SAMAC.

Kom ek help jou om jou boerdery te bestuur.”