Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek
Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas
There are currently 10 Names in this directory beginning with the letter L.
Lawrence: Boere Kyk Hier - Ontmoet Vir.....

Boere Kyk Hier: Ontmoet Vir Lawrence: 'n Mannetjie Wat Wil En Kan Boer.
Lawrence is tans in die Vrystaat en soek dringend 'n goeie plaas en 'n goeie boer wat van sy energie en talent as jong boer kan gebruik maak.
In sy CV asook in die verwysings en kwalifikasies wat hierby gaan sal jy self sien hoekom Lawrence so 'n GROOT aanwins op jou plaas kan wees.
Dit maak nie saak of jy 'n groot saaiplaas en/of beesplaas het nie; Lawrence se passie vir boerdery en liefde vir die plaas is wat al ons boere in Suid-Afrika op ons plase nodig het.
Komaan boere... gee vir Lawrence 'n kans - kry sy CV hier en nooi hom vir 'n onderhoud.
Jy gaan dalk net aangenaam verras wees hoe baie hierdie jong mannetjie jou op die plaas sal kan help.

KLIEK HIER OM CV TE KRY

Le Roi Wil Voltyds Boer Op 21

KRY LE ROI SE CV HIER.
Le Roi Sê: Ek is lief vir die buitelewe en hoop om eendag my eie boerdery te begin.

Lee-Ann: Sterk jong dame wat gereed is vir plaaswerk!

Kry Lee-Ann se CV hier!
Lee-Ann (18) is ’n sterk jong vrou wat in 2024 aan ’n landbouskool gematrikuleer het. Sy het ondervinding met vee-gesondheid, vervoer van vee, kraggereedskap en selfs melkprodukte maak. Sy bly tans in Noordwes, maar is bereid om te trek en wil graag op ’n bees- en skaapplaas werk. Sy sê self: “Ek het murg in my bene en is bang vir niks nie!”

LEON: Bate Vir SA Boerdery Mspy'e

KRY LEON SE CV HIER
Hier is 'n Bekwame plaasbestuurspersoon met bewese kundigheid in verskeie landbou-omgewings soos vee-, bosbou- en gewasproduksie.
Leon is 'n suksesvolle leier en bestuurder. Hy het die kennis, ondervinding en vaardighede om hoëvlakverantwoordelikhede te hanteer.
Met meer as 30 jaar se ondervinding in die landbou bedryf kan Leon jou help in enige gebied waar jy hulp nodig het.
Gefokus op die lewering van konsekwente en professionele werk vir elke opdrag is Leon se belofte.
SPESIFIEKE VAARDIGHEDE SLUIT IN:
• Prestasiebestuur
• Operasionele verbeterings
• Produktoesig
• Tydbestuur
• Taakprioritisering
• Kritiese denke
• Veebestuur
• Verkoopskoördinering, en baie meer.
Aandag: SA Boerdery Mspy'e

Lian: Jong en Gemotiveerde Boerseun

Kry Lian se CV hier!
Lian is ’n 20-jarige jong plaaswerker met praktiese ondervinding in saai- en stroopwerk, asook basiese diesel-meganika. Hy het sonneblom en mielies gestroop, tapkar gery in Amerika, lande bewerk en trekkers met GPS-stelsels bestuur.
Hy het opleiding ontvang in melk- en saaiboerdery en kan werk met TLB’s, stropers en ander plaasmasjiene. Lian soek werk in Noordwes op ’n bees- en skaapplaas of saaiplaas.

Lisa: 'n Gebore boer

KRY LISA SE WEB-VORM HIER
Lisa is 'n gebore boer. Kry haar om jou op jou plaas te help.
Lisa het op 'n plaas groot geword tussen beeste en perde.
Sy is vandag 25 - beter boerdery ondervinding kry jy nie.
Lisa kan selfs jou help om te saai - gee net jou trekker se sluitels vir haar en kyk wat sy kan doen.

Lizelle: Aandag alle boere in Mpumalanga!

Kry Lizelle se CV hier
Hiers vir jou n hardwerkende dame.
Lizelle sal jou help met jou plaas se administratiewe.
Sy skryf:
"Ek het magtig kennis in Word, Excel en Outlook."
Sy kan ook Telefoon beantwoord, rekenaarvaardig, liassering en het 'n geldige rybewys.

Louw: Wildsplaasbestuurder

Kry Louw se CV hier!
Louw het uitstekende ondervinding as n wildplaasbestuurder.
Hy werk al van 2014 op wildsplase.
Hy skryf:
"Ek het baie goeie ondervinding in vervoer, aankoop, verkoop en jag van wild
asook wildteling – hoofsaakik Buffels, Swartwitpense en Bastergemsbokke"
Louw is ook deel van Benchmark Game Breeders.
Louw is n positiewe mens wat altyd reg is vir nuwe uitdagings!
Hy het n passie vir boerdery en hy het respek vir elke aspekte daarvan.
Louw bly tans in Mpumalanga, maar wil in Limpopo werk.

Luan: Gereed om te Groei

Kry Luan se CV hier!
Luan is ’n jong en gemotiveerde man met ’n groot passie vir boerdery. Hy het reeds ondervinding in melk- en beesboerdery en is gretig om nog meer te leer oor die plaaslewe.
Hy is ’n betroubare, eerlike en hardwerkende werker wat nie bang is vir lang ure of fisiese arbeid nie. Luan leer vinnig, werk goed saam met ander en wil graag by ervare boere leer om sy kennis verder uit te bou.
Hy bly tans in die Noord-Kaap, maar is bereid om te verhuis vir die regte geleentheid. Hy stel belang om te werk op ’n bees- en skaapplaas, melkplaas, saaiplaas, besproeiingsplaas, jag-/wildsplaas of groenteplaas.

Luan: Vol Energie en Ondervinding

Kry Luan se CV hier!
Luan is ’n jong, energieke plaaswerker met internasionale ervaring. Van saadproduksie en veeversorging tot groot John Deere spuite en stropers – hy het dit alles gedoen. ’n Hardwerkende man wat graag sy kennis terug in SA se landbou wil invloei