Alle Aansoeke

Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek

Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas

All | Latest | # A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T W Z
There is currently 1 Name in this directory beginning with the letter O.
Ontmoet Vir Norman


KRY NORMAN SE CV HIER

Norman is jong en avontuurlustige met boerdery in sy bloed.

Hy het martiek geslaag in 2020.

Hy't al 'n bietjie ervaring in die timmerbedryf opgedoen waar hy probleem-oplossings-vaardighede geleer het.

Hy kan goed bestuur en sy CV vertel die res.

Norman is positiewe en doelgerig wat sal verseker dat - watter werk op die plaas ookal na sy kan to kom - gedoen sal word.