Alle Aansoeke

Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek

Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas

All | Latest | # A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T W Z
There are currently 3 Names in this directory beginning with the letter N.
Nathan Van Mpumalanga


KRY NATHAN SE CV HIER

Ontmoet vir Nathen - Nathen is 'n boerseun van Mpumalanga. Hy is jong - 20 jaar oud - en hy het 'n mooi CV.

Nathan het so klein bietjie klein-skaalse boerdery ondervinding maar hy weet wat hy in die lewe wil hê.

Al wat hy vra is 'n kans om homself te bewys.

Ek het 'n basies meganiese kennis - Ek kan al so bietjie sweis, het al my eie motorfiets se engin heeltemal uitgehaal en oorgedoen - alleen - en ek weet darem waar pas wat.

Ek dink ek kan 'n groot bate op 'n plaas wees - gee my net so bietjie leiding.

Ek leer maklik.


Neil Vir Plaasbestuurder: Groot Plaas!

Perfekte Kennis en Ondervinding: Regte Ouderdom. Gebore in September 1976; Neil kom plaas toe met 'n rykdom aan kundigheid en toewyding om by jou oor te neem as plaasbestuur.

Met 'n sterk agtergrond wat die meganiese onderhoud van plaasuitrusting insluit, tesame met omvattende bestuursvaardighede, staan Neil gereed om al jou landbou-operasies na nuwe hoogtes te lig.

Sy uitgebreide ervaring en bewese rekord maak hom 'n onmisbare bate vir enige boerdery-onderneming wat 'n dinamiese leier soek.

KRY NEIL SE CV HIER

Nikita Wil Graag Boer
 



Aandag Boere In: Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Noordwes.

Nikita wil baie graag boer. KRY HAAR CV HIER