Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek
Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas
There are currently 3 Names in this directory beginning with the letter F.
Franco: Lojale Plaasaanwins

Kry Franco se CV hier!
Franco is ’n energieke en hardwerkende plaaswerker met ’n groot passie vir landbou en die plaaslewe. Hy is vaardig met trekkerbestuur, basiese sweiswerk, algemene plaas-instandhouding en het goeie kennis van veeversorging.
Hy is iemand wat werk raaksien, dinge reg wil doen die eerste keer en nie bang is vir lang ure of harde werk nie. Franco werk goed alleen of saam met ’n span en pas vinnig aan by nuwe omgewings en maniere van boer.
Hy bly tans in die Vrystaat, maar is bereid om te verhuis vir die regte geleentheid. Franco stel belang in werk op ’n Bees- en Skaapplaas of Saaiplaas.

Francois - Tegnies Sterk Plaasvoorman

Kry Franscois CV hier!
Francois is ’n ervare en hardwerkende plaasman wat tans al vir die vyfde jaar in Amerika werk. Hy kan met byna enige masjien werk – van stroop, plant en tapkar ry tot skietsteer, TLB’s en ekskavators.
Hy het breë ondervinding met beeste, skape, bye, groente, piesangs, avokado’s en neute, asook sterk tegniese vaardighede in sweiswerk, dieselmeganika en herstelwerk.
Francois soek werk in Limpopo op ’n bees- en skaapplaas, saaiplaas, varkplaas, besproeiingsplaas, jag-/wildsplaas of groenteplaas.