Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek
Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas
There are currently 4 Names in this directory beginning with the letter K.
KLINCK: Boerdery Is In Sy Bloed!
Klinck se bloed skreeu BOER!

KRY KLINCK SE CV HIER
Hy is 'n jonk 26 jarige man wil boer. Vee is by passie - maar of dit nou bees, skaap, saai of 'n wild plaas is - Klinck lyk of hy 'n man is wat kan.
Klinck kom uit 'n lang geskiedenis van familie boerdery maar nou is dit tyd dat hy op sy eie voete leer staan.
BOERE IN SA: Kan julle vir Klinck 'n kans gee op jou plaas?
Hy bring sy ambag kwalifikasie saam plaas toe!
Kry Klinck se CV hier!

Klinck: Op 25 Kan Hierdie Jong Boer Jou Baie Help

Klinck se familie boer al 5 geslagte lank. Boerdery is in sy bloed - laat hy jou help boer op die plaas.
KRY KLINCK SE CV HIER.

Kyle – Jong, Passievol en Gereed om te Leer!

Kry Kyle se CV hier!
Kyle, 20 jaar oud, is passievol oor boerdery en wil soveel moontlik leer om eendag sy eie plaas te begin. Hy is tans besig met ‘n Nasionale Diploma in Plantproduksie by AgriSkills Transfer, wat hy in 2026 voltooi. Sy doel is om praktiese ervaring op te doen en homself in die landboubedryf te ontwikkel. Kyle is hardwerkend, leer gretig en soek ‘n geleentheid om op ‘n plaas te werk. Hy stel belang in bees- en skaapplase of saai-plase in die Vrystaat.

Kyle: hier is n jong man wat kan!

KRY KYLE SE CV HIER
Kyle is 'n jong 21 jarige man wat Plaas Bestuur gestudeer het by Boland College in die Wes-Kaap.
Hy het in Bloemfontein sy John Deere Sertifikaat ontvang vir Advanced Equipment Operator: Tractor, Combine, Sprayer and Planter Training.
Hy skryf: Administrasie werk was ook deel van my daaglikse take soos om rekord te hou van werknemers se ure, die vloot wat gewerk het per dag en die hoeveelheid druiwe, mielies wat gepluk was. Ek is 'n lojale, eerlike, betroubare, hardwerkende mens en neem verantwoordelikheid en dra trots in my werk.