Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek
Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas
There are currently 8 Names in this directory beginning with the letter T.
Theo: Entoesiasties en Hardwerkend

Kry Theo se CV hier!
Theo het ondervinding in Oes, Ploeg en Lande te Bewerk.
Van sy ander verantwoordelikhede behels:
-Plaagbeheer.
-Gids vir jagters.
-Voer en versorg van vee.
Theo se kennis van plaaswerk is min, maar hy is ʼn hardwerkende man, wat altyd sy die beste tot sy vermoë doen!
Hy is entoesiasties met goeie leierseienskappe.
Theo stel belang in die volgnde plase:
-Bees en Skaap Plaas
-Saai Plaas
Hy bly tans in Mpumalanga maar sal verhuis as nodig is.

Theo: Vrugte Boer

THEO: Reeds Werk Aanvaar
Theo werk nou op 'n druiwe en wynplaas in die Weskaap. Dit gaan baie goed met hom en met die plaas ten spyte van Covid-19.

KLIEK HIER OM CV TE KRY

Thomas – Tegniese man wat masjiene, strukture én probleme kan aanpak

Kry Thomas se CV hier!
Thomas is ’n praktiese, betroubare werktuigkundige met ondervinding in voertuigherstel, plaasmasjinerie, bouwerk en algemene plaasinstandhouding. Hy werk netjies, dink vorentoe en bring die tipe tegniese kundigheid wat ’n plaas sterk verryk.
Thomas wil graag op een van die volgende plase werk: Bees en Skaap Plaas, Saai Plaas of Jag/Wilds Plaas. Hy bly tans in die Noord-Kaap, maar is bereid om te trek na enige provinsie toe.

Thunis Cronje: 22 Jaar Plaaservaring

Kry Thunis se CV hier!
Thunis is 'n ervare plaasman met meer as 22 jaar ondervinding in saaiboerdery en besproeiing. Hy het uitgebreide ervaring met landvoorbereiding, plant, spuit, stroop, chemiese mengsels, stroperwerk en algemene instandhouding van toerusting en voertuie.
Hy is 'n lojale, eerlike en hardwerkende man wat daarvan hou om deel van 'n span te wees en vir die langtermyn op 'n plaas te vestig. Thunis glo daarin om werk reg te doen en resultate te lewer waarop 'n boer kan staatmaak.
Hy stel belang om op 'n saaiplaas of besproeiingsplaas te werk in die Vrystaat of KwaZulu-Natal.

Tiaan: Die regte jong man vir jou plaas.

KRY TIAAN SE CV HIER.
Hardwerkende, betroubaar en altyd bereid om die ekstra myl te stap.
Tiaan het 'n passie vir diere en leef homself uitleef in die natuur.

Tom : Besproeings Boer

Tom verstaan dat dit nie altyd maklik is om te boer nie - hy ken dit goed. Hy het op 'n plaas groot geword in die ou Zimbabwe - en vir meer as 20 jaar lank self tabak geboer - onder besproeing. As jy 'n besproeings boer op jou plaas nodig het dan moet jy dalk vir Tom vra om vir jou te kom kuier.
Miskien het jy 'n pos vir hom - maar Tom sê hy sal op enige plaas - enige in Suid-Afrika wil boer.

Tristan: Sterk jong man

Tristan hou van die buite lewe en om sy hande vuil te kry.
Hy het ongelukkige geen plaas ondervinding nie, maar hy is bereid om te leer en te groei in sy werk.
Hy skryf: "Ek het geen ondervinding in boerdery nie, maar ek is bereid om onder te begin, myself te bewys en hard te werk."
Hy kort net ʼn boer wat hom kan leer en onder sy vlerk kan vat.
Tristan is ʼn sterk jong man wat daarvan hou om nuwe goed te ervaar en goed te probeer wat hy nog nie van te voorheen probeer het nie.
Hy stel in die volgnde plase belang:
-Bees en Skaap Plaas
-Saai Plaas
-Besproeings Plaas
Tristan bly tans in Gauteng maar hy is bereid om te trek na Noord Wes of Vrystaat Provinsie.

Tristan: Toekomsige Plaasman

Kry Tristan se CV hier!
Tristan is 'n 19-jarige jong man met 'n groot passie vir die plaaslewe, diere en landbou. Hy het praktiese ondervinding met beeste, kalwers, wild, algemene plaaswerk, trekkers en landboumasjinerie en is meganies aangelê.
Hy is hardwerkend, leer vinnig en is bereid om van onder af te begin om ervaring op te bou. Tristan wil graag op enige tipe plaas werk en is bereid om na enige provinsie te verhuis vir die regte geleentheid. Hy woon tans in Noordwes.