Uit Die VSA: Deon Boer In Arkansas, VSA En Wil Nou SA Boere Help.

R15.00

Deon Het Goeie Ondervinding En Wil Nou SA Boere Help.

Kry Deon se CV hier!

Description

“Ek het vier seisoene op n besproeing saaiplaas in Arkansas VSA gewerk, goeie ondervinding op John Deere trekkers.Kyk my CV vir meer inligting.

Ek het kode 14 met goeie ondervinding

Ek is n gesinsman, hardwerkend en betroubaar

Ek het ook ses jaar goeie melkery ondervinding, kudde bestuur, voeding, koei behuising, mis herwinning, KI, maak van kuilvoer en algemene plaasinstandhouding.”