De Wet: Jong man wat lief is vir die grond

R15.00

De Wet het ondervinding om op n plaas te werk.
Maar hy wil nog leer.

Hy sê: “Ek is in staat om myself te bestuur en bly altyd positief terwyl ek maklik by enige nuwe werksomgewing aanpas.”

Hy wil graag in Vrystaat of Mpumalanga werk.

Description

De Wet het min kennis van plaaswerk maar hy wil nog leer.

Hy sê: “Ek is in staat om myself te bestuur en bly altyd positief terwyl ek maklik by enige nuwe werksomgewing aanpas.”

Van sy vaargidhede is:

  • Vermoë om onder druk te werk
  • Hardwekernd
  • Probleemoplossing
  • Beplanning en organisering
  • Bereid om te leer

De Wet wil graag in Vrystaat of Mpumalanga werk.