Deon- BOERE: ONTWIKKEL TOERISME OP JOU PLAAS!

R15.00

Boere – dink julle aan toerisme ontwikkeling? Deon wil jou help om jou plaas in ‘n prag-toerisme plaas te ontwikkel.

Hy is talentvolle persoon met goeie bou- en instandhoudingservaring.

Met Deon se goeie kennis kan jy verseker wees van hoë werkskwaliteit

Deon het verder baie goeie kennis en ondervinding van die Wildplaas bedryf en kan ook jou hiermee help.

Kry Deon se CV hier

Description

BOERE: ONTWIKKEL TOERISME OP JOU PLAAS!

Deon wil jou help om jou plaas in ‘n prag-toerisme plaas te ontwikkel.

Hy is talentvolle persoon met goeie bou- en instandhoudingservaring.

As jy ‘n groot projek aanpak, geen probleem: Deon het praktiese vaardighede en vermoëns om toesig te hou en personeel en kontrakteurs op te lei.

Met Deon se goeie kennis en motiveringsvaardighede kan jy verseker wees van hoë werkskwaliteit

Deon het verder baie goeie kennis en ondervinding van die Wildplaas bedryf en kan ook jou hiermee help.

Kry Deon se CV hier