Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek
Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas
There are currently 12 Names in this directory beginning with the letter A.
AANDAG: Eco Toerisme Boere In SA
Eco Toerisme Boere In Suid Afrika

Tiaan is reg om jou by te staan om jou boerdery EN jou toerisme arm op die plaas te versterk.
Tiaan is jonk [24] en reg vir die uitdaging.
Tiaan het reeds homself bewys as iemand wat erensitg is oor die toekoms.
Hier is sy mees onlangse kwalifikasies.
UNIVERSITY OF PRETORIA: BA GENERAL BACHELOR’S DEGREE – Heritage & Cultural Tourism
Tiaan wil ook leer boer - hy hou van die buite lewe en dink hy kan 'n groot bydrae maak op jou plaas.
Kry Tiaan se CV hier

Adriaan Van Mpumalanga

KLIEK HIER OM ADRIAAN SE CV TE KRY
Adriaan is jong, energieke, entoesiastiese en verantwoordelike.
Hy is toegewyd aan enige taak wat aan hom toevertrou word.
Hy skryf: "Ek het gedurende my skoolvakansies begin boer om werks-ervaring op te doen op plase."
"Ek is 'n vinnig denker en is beide analities en vindingryk. Ek kan aanpas by nuwe situasies en vertroue kom natuurlik vir my. Ek is hardwerkend en gemotiveerd om myself te bewys."

Aiken: Matriek Geslaag: Landbou Akademie, Mapumalanga

KRY AIKEN SE CV HIER
Aiken: Plaas Man: Landbou Akademie, Mapumalanga
Jonk, sterk en gesond, nie bang vir harde fisiese werk nie.
Boere in SA: Hier is 'n sterk jong seun om na jou hand op te lei om jou te help boer en later die hele plaas te bestuur.
Aiken sê: Ek het die meeste skool vakansies op bees plase van familie in Botswana deurgebring om boerdery ervaring en ondervinding te kry.

Algar: Trekkeroperator met GPS- en AgriSETA-opleiding

Kry Algar se CV hier!
Algar is ’n hardwerkende jong man met sterk leierskap, goeie waardes en ’n regte passie om in die landbou in te groei. Hy het praktiese ervaring met groot John Deere-trekkers, implemente, basiese sweiswerk, GPS-tegnologie en plaas veiligheid. Hy leer vinnig, werk netjies en hou sy standaarde hoog.
Hy wil graag op ’n plaas in Noordwes of die Vrystaat werk, en is bereid om te verhuis en permanent op die plaas te bly.

Amoné: Passievol oor die Plaaslewe

Kry Amoné se CV hier!
Amoné het 4 jaar ondervinding op ʼn bees- en skaapplaas.
Sy’s ʼn netjiese en liefdevolle werker wat hou van leer en hard werk.
Het ervaring met biosekuriteit, voorraadbestuur, dieregesondheid en dierewelsyn.
Sy bly in Limpopo, maar sal trek vir die regte werk.
Soek werk op ʼn bees-, skaap- of wildplaas.

Andre reg vir die plaaslewe!

Kry Andre se CV hier!
Andre is baie gewillige om te werk!
Hy is baie lief vir die natuur.
Hy skryf: "Ek is n baie goeie ambagsman. Ek werk graag met my hande en ek geniet die plaas werk en plaas lewe."
Van sy vaardighede is- sweiswerk, staalwerk en boorgat stelsels, houtwerk en skrynwerk.
Hy het ondervinding met saai-, bees- en skape.
Andre wil graag in Gauteng werk.

Andre: wil alle aspekte van boerdery leer

Kry Andre se CV hier!
Andre is n 21 jaar oud en is opsoek na nuwe geleenthede.
Hy het ondervinding in die 'Glass & Alluminium' bedryf as n voorman.
Andre wil graag met n nuwe loopbaan begin; hy wil alles van die plaasbedryf leer!
Hy soek net die regte geleentheid.
Hy is baie hardwerkend en hou daarvan om nuwe goed te leer!
Andre wil graag in Mpumulanga werk, maar hy sê: "Enige provinsie is 'n uitdaging"

Andries: Is nie bang vir ’n uitdaging nie!

Kry Andries se CV hier!
Andries het 5 jaar se plaaservaring in die VSA en 7 jaar se meganiese kennis met dieselmasjiene. Hy het ’n passie vir saai en besproeiing en is nie bang vir werk of uitdagings nie. Hy soek werk op ’n saai- of besproeiingsplaas in Gauteng.

Angelique Wil Voltyds Boer!

KRY ANGELIQUE SE CV HIER!
Angelique het 'n passie vir boerdery. Sy skryf:
My naam is Angelique en ek is 'n deeltydse boer. My hande staan vir niks stil.
Ek het n passie vir die plaas lewe en droom al jare om dit op 'n voltydse basis te doen.
Ek is hardwerkend en lojaal met goeie mense verhoudings.
Gee my enige nuwe uitdaging en ek pak dit aan met 'n my passie.
Vir 'n ekstra inkomste boer ek tans met 'n paar slagskape en hoenders.
Ek soek die geleentheid om voltyds op 'n plaas te werk en te boer.
Sal hy vir my die geleentheid gee?

Annamarie: Pluimvee Boere Kry Haar CV Hier!
Aandag: Suid-Afrikaanse Pluimvee Boere!
Annamarie is 'n vrou wat kan raakvat en as dit by hoender-boerdery kom het niemand meer ondervining en kennis as Annamarie nie!

Kry Annamarie se baie indrukwekkende CV hier.
Boere kry Annamarie om jou te help om jou hoerder boerdery te groei. Of as jy nog altyd 'n groot hoederboerdery wou begin - hier is jou kans met iemand wat al die kennis het.
Annamarie skryf:
Ek sal baie graag boere of groot maatskappy wat met braaikuikens of lehenne boer wil help. Ek kan ook die admin behartig. Ek is 55 maar nog baie sterk en gesond en gereed om hard te werk.
MORE WORK EXPERIENCE
8 Year cattle farm management
21 Year broiler farm management
3 Year guest lodge management

Arnay: Plaas Bestuurder

Boere....? Wie van julle soek jy 'n goeie plaasbestuurder?
Ontmoet vir Arnay - tans van Limpopo.
Hy is 'n jonk 35 en hy is sterk en het genoeg ondervinding om jou te help om jou plaas te bestuur.
Arnay ken wild en wildsplase - jare se ondervinding - maar vandag hy is gereed om jou op jou plaas te help - maak nie saak waar in die land jy is nie is of wat jy boer nie.
Kry Arnay se CV hier.

KLIEK HIER OM CV TE KRY

Arno: 3-Jaar Praktiese Ondervinding

Kry Arno se CV hier!
Arno is ’n hardwerkende en betroubare plaaswerker met 3 jaar se ondervinding, waarvan 2 jaar in Amerika en 1 jaar in Suid-Afrika. Hy het grootgeword op ’n bees- en wildplaas, werk netjies, het sober gewoontes en glo daarin om eers iets reg te maak voor mens nuut koop. Hy soek ’n langtermyn werksgeleentheid in Noordwes waar hy kan vastrapplek kry en ’n toekoms bou.
Hy stel belang om te werk op ’n bees- en skaapplaas, saaiplaas, melkplaas, besproeiingsplaas of jag-/wildsplaas.