Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek
Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas
There are currently 3 Names in this directory beginning with the letter G.
Gabriel: Passievol vir die Landboubedryf!

Kry Gabriel se CV hier!
Gabriel is 'n toegewyde werker met 'n passie vir landbou, veral met diere. Hy het ervaring in gemengde boerdery en meganiese vaardighede, insluitend trekkers. Sy pligverrigtinge sluit in elektriese heinings, gewasspuiting, algemene onderhoud, en rekordhouding van oes. Hy is ook bedrewe in dragtigheids identifikasie van vee. Gabriel soek werk op 'n Saai Plaas, Bees en Skaap Plaas, of 'n Groente Plaas in die Noord-Kaap.

Gerhard en Gerrie: Plant en Stroop

Ek is 59 vanjaar maar met baie kennis en wilskrag om n sukses van boerdery te wil maak
Ek is gaande oor stropery veral met Claas 570 LEXION wat ek gehad het. Ek het in USA ook al gestroop . My seun, Gerrie wil ook baie graag die geleentheid he om te wil boer .
NW , OVS

KLIEK HIER OM CV TE KRY

Gerhard: Wil sy vlerke sprei

Kry Gerhard se CV hier!
Hy soek 'n geleentheid om iets nuuts en opwindend te probeer.
Gerhard het baie ondervinding in swaar masjinerie.
Sy sterk punte is:
- Fisiese krag
- Geduld en akkuraatheid
- Die vermoë om gereedskap en masjinerie te hanteer
- Probleemoplossing
- Doelwit georiënteerd
Hy skryf: "Ek glo dat doelwitstelling, goeie kommunikasie, samewerking, konflikoplossing en aanpasbaarheid help
jy verwerf waardevolle vaardighede in 'n professionele omgewing."