Divan: Matriek Met Landbou Tegnologie & Bestuur

R15.00

Divan is gereed om jou op jou plaas te help boer! kry se CV vandag.

“Ek is jonk en baie gewillig om my kennis en ondervinding in boerdery te verbreed.
Ek is ‘n baie harde werker, met sober gewoontes en ‘n vriendelike persoonlikheid.
Ek sal beslis ‘n aanwins vir jou boerdery wees!”

Divan wil graag op ʼn saai­plaas, besproeingsplaas of groente plaas werk in enige provinsie.

Description

Divan skryf:

“Ek is jonk en baie gewillig om my kennis en ondervinding in boerdery te verbreed.
Ek is ‘n baie harde werker, met sober gewoontes en ‘n vriendelike persoonlikheid.
Ek sal beslis ‘n aanwins vir jou boerdery wees!”

“Op my CV is meer besonderhede van die kort kursusse wat ek reeds gedoen het asook my ondervinding in die boerdery.”