Alle Aansoeke

Hieronder is ‘n Paar Aansoeke van Taai MANNE wat Plaaswerk Soek

Boere: Gebruik Die Manne Op Jou Plaas

All | Latest | # A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T W Z
There are currently 4 Names in this directory beginning with the letter P.
Pieter Wil Asb Boer


KRY PIETER SE CV HIER

Pieter is 53 en het op 'n plaas grootgeword.

Sy boerdery ondervinding sluit in: Beeste, skape, groente, hoeders plus: besproeiing, ploeg en saaiwerk.

Pieter is tans in die konstruksie bedryf: Pieter het vir 25 jaar eie konstruksiemaatskappy gehad.

Kan jy hom gebruik op jou plaas?

PIETER: Boer al 5 jaar in die VSA: Soek kontrak saaiwerk tussen Januarie en April


KRY PIETER SE KONTAK BESONDERHEDE HIER

Ek is opsoek na 'n tydelike kontrak saai-werk gedurende die period JANUARIE EN APRIL elke jaar.

Dalk het 'n boer ekstra hande nodig gedurende hierdie plantseisoen. 

Ek het nugter gewoontes en geniet sport, jag en visvang.

Pieter: Plaasman met Byeboerdery-Ondervinding


Kry Pieter se CV hier!

Pieter het ondervinding in plaasonderhoud, groenteboerdery, byeboerdery en algemene plaaswerk. Hy is handig met trekkers, vurkhysers, sweiswerk en basiese meganiese herstelwerk. Hy is 'n hardwerkende, betroubare man wat op 'n plaas grootgeword het en nog altyd 'n passie vir die boerdery gehad het. Hy is bereid om te verhuis vir die regte geleentheid.

Pieter: Soek nuwe uitdagings


Kry Pieter se CV hier!

Pieter het meer as 20 jaar se ondervinding in die bou bedryf.
Hy soek n nuwe uitdaging; en wat beter as om plaaswerk te doen?

Pieter het al baie groot projekte gesien oor en elkeen was suksesvol!

Hiers van Pieter se vaardighede:

- Elektrisiteit & elektriese heining

- Solar inverters

- Solar pompe

- Loodgieterswerk

Pieter bly tans in Limpopo maar hy is gewillige om te trek.