R15.00
Louw, met uitstekende ondervinding as ‘n wildplaasbestuurder sedert 2014.
Hy het vaardighede in vervoer, aankoop, verkoop, en jag van wild, spesifiek Buffels, Swartwitpense, en Bastergemsbokke.
Hy is ook betrokke by Benchmark Game Breeders. Louw, ‘n positiewe en passievolle individu met ‘n respek vir boerdery, is op soek na nuwe uitdagings en wil graag na Limpopo verhuis.
Kry Louw se CV hier!
Description
Louw het uitstekende ondervinding as n wildplaasbestuurder.
Hy werk al van 2014 op wildsplase.
Hy skryf:
“Ek het baie goeie ondervinding in vervoer, aankoop, verkoop en jag van wild
asook wildteling – hoofsaaklik Buffels, Swartwitpense en Bastergemsbokke”
Louw is ook deel van Benchmark Game Breeders.
Louw is n positiewe mens wat altyd reg is vir nuwe uitdagings!
Hy het n passie vir boerdery en hy het respek vir elke aspekte daarvan.
Louw bly tans in Mpumalanga, maar wil graag in Limpopo werk.
Kry Louw se CV hier!









