R15.00
Leon is ‘n jong 50 en het 30 jaar ondervinding in die landbou en reg om sy kennis te deel.
Hier is ‘n bekwame plaasbestuur met bewese kundigheid in verskeie landbou-omgewings soos vee-, bosbou- en gewasproduksie.
Leon is ‘n suksesvolle leier en bestuurder.
Hy het die kennis, ondervinding en vaardighede om hoëvlakverantwoordelikhede te hanteer.
Kry Leon se CV hier!
Description
Aandag: SA Boerdery Mspy’e
Hier is ‘n Bekwame plaasbestuurspersoon met bewese kundigheid in verskeie landbou-omgewings soos vee-, bosbou- en gewasproduksie.
Leon is ‘n suksesvolle leier en bestuurder. Hy het die kennis, ondervinding en vaardighede om hoëvlakverantwoordelikhede te hanteer.
Met meer as 30 jaar se ondervinding in die landbou bedryf kan Leon jou help in enige gebied waar jy hulp nodig het.
Gefokus op die lewering van konsekwente en professionele werk vir elke opdrag is Leon se belofte.
SPESIFIEKE VAARDIGHEDE SLUIT IN:
• Prestasiebestuur
• Operasionele verbeterings
• Produktoesig
• Tydbestuur
• Taakprioritisering
• Kritiese denke
• Veebestuur
• Verkoopskoördinering, en baie meer.








