Lizelle: Administratiewe Spesialis in Mpumalanga!

R15.00

Hiers vir jou n hardwerkende dame.
Lizelle sal jou help met jou plaas se administratiewe.

Sy skryf:
“Ek het magtig kennis in Word, Excel en Outlook.”
Sy kan ook Telefoon beantwoord, rekenaarvaardig, liasering en het’n geldige rybewys.

Lizelle wil graag op Enige Soort Plaas werk waar ʼn dame nodig is in die Mpumalanga provinsie.

Description

Hiers vir jou n hardwerkende dame.
Lizelle sal jou help met jou plaas se administratiewe.

Sy skryf:
“Ek het magtig kennis in Word, Excel en Outlook.”
Sy kan ook Telefoon beantwoord, rekenaarvaardig, liassering en het ‘n geldige rybewys.

Lizelle wil graag op Enige Soort Plaas werk waar ʼn dame nodig is in die Mpumalanga provinsie.