Lisa is ‘n gebore boer

R15.00

Beter boerdery ondervinding soos Lisa sin kry jy nie…

Lisa soek kontrak werk in die Noord Kaap tussen Kimberley en Barkly.

Jy kan haar web-vorm hier aflaai.

Sy skryf:

“Ek staan terug vir niks. Ek is hard wekend en ek leer bitter vinnig”

Category: Tags: ,

Description

Lisa het op ‘n plaas groot geword tussen die beeste en perde.

Sy is vandag getroud – ‘n vrou van 25 – en vir wie se hande vir niks terugstaan nie.

Beter boerdery ondervinding soos Lisa sin kry jy nie…

Lisa kan selfs jou help om te saai – gee net jou trekker se sluitels vir haar en kyk wat sy kan doen.

Lisa soek kontrak werk in die Noord Kaap tussen Kimberley en Barkly.