Aiken: Pure Plaas: Landbou Akademie, Mapumalanga

R15.00

Aiken is jonk, sterk en gesond en nie bang vir harde fisiese werk nie.

Kry CV hier!

Boere in SA: Hier is ‘n sterk jong seun om na jou hand op te lei. Laat hy vandag jou help boer en later kan hy dalk die hele plaas bestuur.

Category: Tag:

Description

Jonk, sterk en gesond, nie bang vir harde fisiese werk nie.

Boere in SA: Hier is ‘n sterk jong seun om na jou hand op te lei om jou te help boer en later die hele plaas te bestuur.

Aiken sê: Ek het die meeste skool vakansies op bees plase van familie in Botswana deurgebring om boerdery ervaring en ondervinding te kry.