R15.00
Andre, ‘n 21-jarige voorman met ervaring in die ‘Glass & Aluminium’-bedryf, soek nuwe geleenthede en wil sy loopbaan rig op die plaasbedryf.
Hy is hardwerkend, leergraag, en op soek na die regte geleentheid.
Hoewel sy voorkeur na Mpumalanga gaan, is hy bereid om enige provinsie as ‘n uitdaging te aanvaar.
Kry Andre se CV hier!
Description
Andre is n 21 jaar oud en is opsoek na nuwe geleenthede.
Hy het ondervinding in die ‘Glass & Alluminium’ bedryf as n voorman.
Andre wil graag met n nuwe loopbaan begin; hy wil alles van die plaasbedryf leer!
Hy soek net die regte geleentheid.
Hy is baie hardwerkend en hou daarvan om nuwe goed te leer!
Andre wil graag in Mpumulanga werk, maar hy sê: “Enige provinsie is ‘n uitdaging”
Kry Andre se CV hier!








