Arnay: Plaas Bestuurder

R15.00

Soek jy ‘n goeie plaasbestuurder?

Ontmoet vir Arnay. Hy is tans van Limpopo en jy soek ‘n nuwe uitdaging.

Hy is ‘n jonk 35, hy is sterk en het genoeg ondervinding om jou plaas saam met jou te bestuur.

Kry Arnay se CV hier.

Category: Tag:

Description

Kyk bietjie hierna boere in Suid-Afrika:

Wie van julle soek jy ‘n goeie plaasbestuurder?

Ontmoet vir Arnay – tans van Limpopo en jy soek ‘n nuwe uitdaging.

Hy is ‘n jonk 35, hy is sterk en het genoeg ondervinding om jou plaas saam met jou te bestuur.

Arnay ken wild en wildsplase – maar hy is ook gereed om jou op jou plaas te help – maak nie saak waar in die land jy is is of wat jy boer nie.

Kry Arnay se CV hier.