R15.00
Marius skryf:
Ek is hardwerkend en leer vinnig. Ek is nie bang vir werk nie. Ek het reeds ‘n “combine harvester, self propelled sprayer en tractor” kursus gedoen.
Ek het ook ‘n kursus gedoen op winter gewasse.
Tans besig met my kode 14 lisensie.
Ek het so bietjie ondervinding met skape en plant van weidings. Ek is baie vertroud met perde en het vir amper 10 jaar uithouritte gery.
.
Description
Marius se bookskap aan saai en ander boere:
Ek is bereid om enige iets te doen net om te kan werk en boerdery ondervinding op te doen.
Ek verstaan dat hierdie harde en fisiese werk is en is reg vir dit.
As iemand my net die geleentheid kan gee om myself te bewys, sal ek hulle nie teleurstel nie.








