Marco: 19 jaar oud en is reg vir die plaaslewe

R15.00

Marco, met Landboubestuurspraktyk op skool gehad, hy soek ‘n geleentheid om sy kennis op ‘n plaas te ontwikkel, alhoewel hy min praktiese ervaring het.

Hy is bereid om hard te werk en te leer van die uitdagings van plaaslewe.

Boere, gee asseblief vir Marco ‘n kans! Hy wil graag in Noord-Wes of die Vrystaat werk.

Kry Marco se CV hier!

Description

Marco het Landboubestuurspraktyk gehad op skool.
Hy het baie min praktiese ervaring, dus soek hy n geleentheid om op n plaas te werk, dat hy sy kennis kan ontwikkel.

Marco weet dat plaaswerk harde werk is, en hy is bereid om hard te werk en te leer van die plaaslewe.

Boere, kom ons gee vir Marco n kans!

Marco wil graag in Noord-Wes of in die Vrystaat werk.

 

Kry Marco se CV hier!