R15.00
Marthinus het 10 jaar in groenteverbouing gewerk, en 26 jaar in sekuriteit gewerk as landboubeampte.
Hy werk goed met mense en het sterk mensekennis.
Ook 3 jaar ondervinding met mielies, soja en sonneblom.
Bereid om te verhuis en soek werk op enige plaas.
Description
Marthinus het kennis in groenteverbouing (Green Agriculture) wat hy self begin en vir 10 jaar lank bestuur het.
Hy het ook vir 26 jaar as landboubeampte gewerk by Korrektiewe Dienste, waar hy goeie ondervinding in veiligheid en sekuriteit opgedoen het.
Marthinus werk baie goed met mense. In sy eie woorde:
“Ek het ʼn sterk instink en kan mense goed lees.”
Maar sy kennis stop nie daar nie!
Hy het ook 3 jaar se ondervinding in saaiboerdery, waar hy met mielies, soja en sonneblom gewerk het.
Marthinus is bereid om te verhuis vir die regte werksgeleentheid en wil graag sy vlerke sprei op enige tipe plaas.








