Michael- 21-Jarige Saaiboer Soek Werk In Die Wes Kaap

R15.00

Michael is 21 jaar oud. Hy is ‘n jong boer en sy liefde lê in die plant en grond-bewerkings gedeelte van die boerdery.

Michael is mooi CV vertel meer oo sy ondervinding, liefde vir die landbou en toekoms planne.

KRY MICCHAEL SE CV HIER!

Ek is jonk en weet nie altyd als nie maar ek leer baie vinnig en ek is betroubaar. Ek ken van harde werk en is nie bang om my hande vuil te kry nie.

Description

My naam is Michael en ek is 21 jaar oud. Ek is ‘n jong boer en my liefde lê in die plant en grond bewerkings gedeelte van die boerdery.

Na matriek het ek in die VSA, in Mississippi gaan werk op n Soya, Mielie en Katoen plaas.

Ek het baie goeie ondervinding daar opgebou en is nou terug in Suid-Afrika waar ek wil boer.

Ek het ‘n groot liefde vir die lanbou-bedryf en het by die Peritum Agri Institute in Bloemfontein ingeskryf vir ‘n Diploma in Plant Produksie.

Ek het nie nodig om gereed op kampus te wees nie en daarom wil ek, terwyl ek besig is met my studies, ondervinding opbou in die landbou.

My CV vertel meer oor my ondervinding en toekoms planne.

Ek is jonk en weet nie altyd als nie maar ek leer baie vinnig en ek is betroubaar. Ek ken van harde werk en is nie bang om my hande vuil te kry nie.