R15.00
Marinus het ’n diploma in Diereproduksie en ’n liefde vir melk- en veeboerdery. Hy het kennis van trekkerherstelwerk, kuilvoer en rantsoene, en soek werk in die Noord-Vrystaat of Oos-Noordwes.
Description
Marinus het ’n passie vir melk- en veeboerdery, en het selfs ’n diploma in Diereproduksie deur AgriSETA verwerf.
Maar dis nie al nie — hy weet ook hoe om ’n trekker reg te maak, en het kennis van kuilvoer en voerrantsoene.
Marinus wil graag werk in die Noord-Vrystaat of die oostelike dele van Noordwes.
Hy stel baie belang om op ’n bees- en skaapplaas, en/of ’n melkplaas te werk.








