R15.00
Theo het ervaring in Oes, Ploeg, en Lande te Bewerk, insluitend plaagbeheer, jagtersgids, en veevoer. Hy is ‘n hardwerkende, entoesiastiese man met leierseienskappe. Hy het ‘n besondere belangstelling in Bees- en Skaapplaas sowel as Saaiplaas. Theo bly tans in Mpumalanga, maar is bereid om te verhuis indien nodig.
Kry Theo se CV hier!
Description
Theo het ondervinding in Oes, Ploeg en Lande te Bewerk.
Van sy ander verantwoordelikhede behels:
-Plaagbeheer.
-Gids vir jagters.
-Voer en versorg van vee.
Theo se kennis van plaaswerk is min, maar hy is ʼn hardwerkende man, wat altyd sy die beste tot sy vermoë doen!
Hy is entoesiasties met goeie leierseienskappe.
Theo stel belang in die volgnde plase:
-Bees en Skaap Plaas
-Saai Plaas
Hy bly tans in Mpumalanga maar sal verhuis as nodig is.
Kry Theo se CV hier!








