Tristan: Sterk jong man

R15.00

Tristan, ‘n liefhebber van die buitelig en vuil hande, soek ‘n mentor op ‘n plaas. Hy het geen boerdery-ondervinding nie, maar is gewillig om te leer en hard te werk. ‘n Sterk jong man wat nuwe uitdagings soek, is hy op soek na ‘n boer wat hom kan onderrig. Hy is veral belangstel in bees- en skaapplaas, saaiprosedures en besproeiingsplaas. Tans in Gauteng, is hy bereid om na Noordwes of Vrystaat te trek.

Description

Tristan hou van die buite lewe en om sy hande vuil te kry.
Hy het ongelukkige geen plaas ondervinding nie, maar hy is bereid om te leer en te groei in sy werk.
Hy skryf: “Ek het geen ondervinding in boerdery nie, maar ek is bereid om onder te begin, myself te bewys en hard te werk.”

Hy kort net ʼn boer wat hom kan leer en onder sy vlerk kan vat.

Tristan is ʼn sterk jong man wat daarvan hou om nuwe goed te ervaar en goed te probeer wat hy nog nie van te voorheen probeer het nie.

Hy stel in die volgnde plase belang:

-Bees en Skaap Plaas
-Saai Plaas
-Besproeings Plaas

Tristan bly tans in Gauteng maar hy is bereid om te trek na Noord Wes of Vrystaat Provinsie.

Kry Tristan se CV hier!