R15.00
Kyle is ‘n jong 21 jarige man wat Plaas Bestuur gestudeer het by Boland College in die Wes-Kaap.
Hy het in Bloemfontein sy John Deere Sertifikaat ontvang vir Advanced Equipment Operator: Tractor, Combine, Sprayer and Planter Training.
Kry Kyle se CV hier.
Description
Kyle is ‘n jong 21 jarige man wat Plaas Bestuur gestudeer het by Boland College in die Wes-Kaap.
Hy het in Bloemfontein sy John Deere Sertifikaat ontvang vir Advanced Equipment Operator: Tractor, Combine, Sprayer and Planter Training.
Hy skryf: Administrasie werk was ook deel van my daaglikse take soos om rekord te hou van werknemers se ure, die vloot wat gewerk het per dag en die hoeveelheid druiwe, mielies wat gepluk was. Ek is ‘n lojale, eerlike, betroubare, hardwerkende mens en neem verantwoordelikheid en dra trots in my werk.