Klinck: 25 Jaar Oud: 5de Generasie Jong Boer

R15.00

Klinck is ‘n 5de generasie boer met ‘n mooi CV.

BOERE: Kry Klinck se CV hier om jou te help boer on die Vrystaat, Noordwes, of Gauteng.

Klinck is 25 Jaar jonk en het ‘n passie vir die boerdery.

Category: Tag:

Description

Ek het n ambag gaan doen na matriek en ge-kwalifikasie met die idee om terug te gaan plaas toe om te gaan boer en my passie uit te leef. 

Dinge het egter nie so vir my uitgewerk nie.  ‘n Klomp goed buite my beheer het voorgeval voordat ek kon teruggaan plaas toe.