Pieter Paul Vir Saaiwerk Gedurende Januarie tot April

R15.00

Kontak Pieter Paul vir kontrak saaiwerk in Suid-Afrika tussen Januarie en April elke jaar.

Kry Pieter P se kontak besonderhede op hier!

Description

“Ek is 28 jaar oud. Ek werk/boer al vir die afgelope 5 jaar in die VSA. Ek keer elke jaar terug na Suid-Afrika in Desember en verlaat weer die land omgeveer April elke jaar.

Ek is opsoek na ‘n tydelike pos gedurende hierdie plantseisoen om boere te help wat ekstra hande op die plaas nodig het.”