R15.00
Nikita sê: Ek sal op enige plaas werk: Melk Plaas, Bees Plaas, Skaap Plaas, Vark Plaas of Wilds Plaas.
Kry Nikita se CV hier en sien haar ondervinding.
Description
Nikita Sê:
My droom was nog altyd om op n plaas te kan werk. Ek is nie bang nie en hou daarvan om met my hande te werk.
Ek het landbou wetenskap, toerisme en besigheids vakke gehad op skool en wil baie graag in daai rigting ingaan.
Ek is n energieke persoon met leiereinskappe wat daarvan hou om dinge op n sinvolle manier te doen.








