Nathan Van Mpumalanga

R15.00

Ontmoet vir Nathen.

Nathen is ‘n boerseun van Mpumalanga en hy soek plaaswerk.

Hy is jong – 20 jaar oud – en hy het ‘n mooi CV.

Hy het in 2020 matriek geslaag en het een van die dae sy bestuurs-lisensie.

Kry sy CV nou!

Category: Tag:

Description

Hier is Nathen – Nathen is ‘n boerseun van Mpumalanga.

Hy is jong – 20 jaar oud – en hy het ‘n mooi CV. Hy het in 2020 matriek geslaag en het een van die dae sy bestuurs lisensie. Reeds leerlings-lisensie gekry.

Nathan het so klein bietjie klein-skaalse boerdery ondervinding maar hy weet wat hy in die lewe wil hê – hy wil boer!

Al wat hy vra is ‘n kans om homself te bewys.

Ek het ‘n basies meganiese kennis – Ek kan al so bietjie sweis, het al my eie motorfiets se engin heeltemal uitgehaal en oorgedoen – alleen – en ek weet darem waar pas wat.

Ek dink ek kan ‘n groot bate op ‘n plaas wees – gee my net so bietjie leiding.

Ek leer maklik.