R15.00
Quinten is 27 – hy is sterk, lojaal, betroubaar en handwerkend.
Hy het reeds so bietjie boerdery ondervinding : veral graan en beeste – en is besig met studies in ‘n plantkundige rigting.
Ek is tans ingeskryf by Agricollege International vir die “Introduction to Plant Production”
Sodra ek hiermee klaar is wil ek ook die “Introduction to Animal Production” voltooi.
Ek is reg om met ‘n bietjie leiding voorman op jou plaas te wees.
Description
Kyk asb my CV vir meer inligting.