R15.00
Kry Marco se CV hier.
Marco is nie net ‘n Bees en Skaap boer nie maar hy is ook ‘n professionele jagter en veldgids. Marco het ook vir ‘n jaar op ‘n melkplaas in Nieeu Seeland gewerk… en nog baie meer.
Description
Hier is ‘n man wat wil en kan boer.
Marco het nie net Bees en Skaap boerdery ondervindimg nie maar is ook ‘n professionele jagter en veldgids, het vir ‘n jaar op ‘n melkplaas in Nieeu Seeland gewerk en was vir meer as 5 jaar in die Britse weermag.
Kry Marco se CV hier.








