Kobus: Wildplaas Bestuurder: Jare Ondervinding

R15.00

Kobus is ‘n boer! Kry sy CV vandag HIER en kyk self hoe hy jou kan help op jou plaas en ook dalk om ‘n nuwe vertakking vir jou boerdery te begin.

Category: Tag:

Description

Kobus het 30 jaar se ondervinding in die boerdery wereld. Hy het self met skape en beeste geboer.

Kobus is ook goed bekend in die wildsbedryf – insluitend die toerisme/jag gedeelte van die bedryf.

Kobus is nog ‘n lekker jonk – net 56 – met baie energie en met baie ondervinding wat geld nie maklik kan koop nie.

Kry Kobus sy CV vandag HIER en kyk self hoe hy jou kan help op jou plaas en ook dalk om ‘n nuwe vertakking vir jou boerdery te begin.