Edrich: 22 Jonk en ‘n Profesionele Jagter.

R15.00

Kry Edrich se CV hier.

Hier is ‘n jong man met pure Vrystaat bloed in hom. Hy het ‘n groot liefde en passie vir die natuur en vir boerdery. Edrich is eerlik, betroubaar, lojaal en hardwerkend.

Category: Tag:

Description

Hier is ‘n jong man met pure Vrystaat bloed in hom. Hy het ‘n groot liefde en passie vir die natuur en vir boerdery. Edrich is eerlik, betroubaar, lojaal en hardwerkend.

Hy is ongetroud en kan onmiddelik `n pos aanvaar en is bereid om te verhuis tot waar jy hom nodig het. Hy sal op enige plaas begin werk want jy wil graag ‘n loopbaan in die boerdery bedryf bou.

As jy kommersiele boer en nog boonop ‘n jagplaas ook het is Edrich jou man – hy is klaar ‘n gekwalifiseerde Profesionele Jagter!