R15.00
Kry Berne se CV hier.
Berne is 43, sterk, jonk van gees met goeie ondervinding.
Description
Berne is 43, sterk, jonk van gees met goeie ondervinding.
Hy vra: “Ek wil graag boer en is opsoek na plaaswerk waar ek kan aanbly. Ek is alleen. Ek het my werk verloor as gevolg van Covid en kan dus dadelik begin werk.”
Ek is n harde en produktiewe werker wat altyd oplossings soek om uitdaging makliker te oorkom.
Ek is ook meganies aangele en het goeie ondervinding in die opbou van trekkers en ander voertuie.








