Ywerige & Toegewyde: Jong Boer!

R15.00

Celliers is ‘n ywerige en toegewyde jong man – het sy Matriek in 2023 voltooi.

Celliers sê hy benader alle nuwe uitdagings met entoesiasme. Hy is nie bang om sy moue op te rol nie, fisieke arbeid ingesluit.

“Ek het ‘n diepgewortelde passie vir landbou en ‘n begeerte om by te dra tot die landbou gemeenskap” “Met ‘n agtergrond op ‘n plaas het ek ‘n lewenslange aspirasie om my begrip van landboumetodes te verdiep en ‘n betekenisvolle impak in die veld te maak.”

KRY CELLIERS SE CV HIER!

Description

Celliers is ‘n ywerige en toegewyde jong man – het sy Matriek in 2023 voltooi.

Hy het op ‘n plaas grootgeword en wil nou boer. Celliers is gretig om jou te help op die plaas en wil daardeur ook sy eie vaardighede uit brei.

Celliers sê hy benader alle nuwe uitdagings met entoesiasme en is nie bang om sy moue op te rol nie, fisieke arbeid ingesluit.