Ryno: Jonk, Fluks en reg vir die Plaas.

R15.00

Ryno, 19, met plaasondervinding, soek werk. Vaardighede:

  • Heinings span
  • Ploeg, plant & oes
  • Bestuur van plaastoerusting en vragmotors
  • Meganiese herstelwerk

Mensemens, goeie groepwerker. Belangstelling in bees, skaap, saai, besproeiing, en wildplase. Tans in Noordwes, bereid om na enige provinsie te trek.

Description

Ryno is 19 jaar oud met plaas ondervinding.
Van sy verantwoordelikhede is:

– Heinings te span
– Ploeg, Plant & Oes
– Bedryf en bestuur van plaastoerusting en vragmotors
– Goeie kennis van meganiese herstelwerk

Ryno is n mensemens en n goeie groepwerker.

Ryno stel in die volgende plase belang:

– Bees en Skaap Plaas
– Saai Plaas
– Besproeiing Plaas
– Wild Plaas

Ryno bly tans in Noord-Wes; maar is gewillige om te trek na enige Provinsie toe.

Kry Ryno se CV hier!