
R15.00
Jovann is jonk [ Gebore: 1999 ] en wil boer. Hy het goeie boerdery ondervinding – veral in die wyn bedryf – maar sal op enige plaas werk.
Kry se CV en ander besonderhede nou en kyk hoe maklik hy ‘n bate vir jou plaas en vir jou besigheid sal wees.
Description
Jovann is nog lekker jong en het reeds goeie boerdery ondervinding.
BOERE: Jovann is nie bang vir werk nie en hy het reeds ‘n bestuurs-lisensie en kan ook al jou trekkers bestuur en weet hoe om meeste van jou plaas implemente te gebruik.
Wys vir Jovann net die res en jy het ‘n bate op jou plaas wat vir alle boere vandag goud werd is.
Kry Jovann se CV en ander besonderhede op PLAASWERK vandag.






