Robert: Leierskappotensiaal

R15.00

Robert is ʼn bekwame en vinnige werker met ‘n sterk werksetiek en ʼn passie vir presisie, optimalisering, en kwaliteit werk. Hy is ‘n ratse leerder wat ernstig oor sy werk is. Hy is gereed vir ‘n uitdaging op ‘n wildsplaas in die Wes-Kaap en wys ook belangstelling in geleenthede op ‘n Melk Plaas en ‘n Bees en Skaap Plaas.

Kry Robert se CV hier!

Description

Robert is reg vir die plaas, hy is ʼn vinnige werker, ambisieus,
hy is ook ʼn ratse leerder en is baie ernstig oor sy werk; Hy skryf:
Ek het ‘n sterk werksetiek en is baie ernstig oor presisie, optimalisering en kwaliteit werk.

Hy wil graag op ʼn wildsplaas werk in die Wes-Kaap.
Maar hy stel ook in die volgende plase belang:

-Melk Plaas
– Bees en Skaap Plaas

Kry Robert se CV hier!