Ben: Dinamies & Professioneel met 35+ jaar werkservaring

R15.00

Kry Ben se CV hier.

“Ek het ook ondervinding op 12 verskillende plase opgedoen waarop ons verskillende landbouvertakkings bedryf het.”

Ben is ‘n bekwame en dinamiese professionele persoon met meer as 35 jaar werkservaring.

Category: Tag:

Description

Ben is ‘n bekwame en dinamiese professionele persoon met meer as 35 jaar werkservaring.

“My agtergrond sluit die leiding van bedrywighede, prosesse en werknemers in om die sukses van klein en grootskaalse boerderye te bevorder. Ek het ook uitgebreide ervaring opgedoen en groot sukses behaal in die mynbou en die finansiële wêreld.”

“Ek het ook ondervinding op 12 verskillende plase opgedoen waarop ons verskillende landbouvertakkings bedryf het.”