Karel Wil Weer Plaas Toe

R15.00

Om te boer is in die bloed.

“Ek is ‘n plaasmens en wil baie graag weer terug kom op ‘n plaas.”

Kry Karel se CV hier – hy sal enige plek in die land help boer.

Category: Tag:

Description

Karel se boodskap aan boere:

Ek is trots op my werk en altyd gretig om nuwe uitdagings aan te neem. Ek leer baie vinnig.

Ek streef om ‘n perfeksionis te wees in alles wat ek doen. ek glo kommunikasie is een van die beste maniere om hindernisse in ‘n besigheid te oorkom.

 Ek het geen probleem met kritiek nie en sal dit altyd op positiewe manier probeer gebruik.

 Ek geniet om deel van ‘n span te wees; ek is ook in staat om op my eie te werk en onder druk uit te uittref.

 Ek is ‘n baie aktiewe en aan die gang persoon.